(Warning: this post won't hold much meaning to non-Afrikaans speaking people. I am just reminiscing a bit about my culture)
Vandag voel ek maar so 'n bietjie nostalgies vir my Afrikaanse wortels... Ek onthou al daardie Afrikaanse liedjies wat ons as kinders gesing het en gehoor het. So maklik om daarvan te vergeet, maar hoor net een sinnetjie en als kom dadelik terug! Ek het gedink dit sal 'n goeie ondervinding wees vir my kinders om hierdie oud vergete liedjies saam met my te her-ontdek. Hulle so bietjie van hulle wortels te leer...
So toe dog ek ek sal dit met julle ook deel...
Eerstens "Die Stem". Ek het hiermee groot geword, dit sal altyd baie spesiaal wees.
Dan "Die Donkie" Ons het altyd liedjies van 'Die Donkie' opgemaak, nie altyd die beste nie...
En die lys sou nie kompleet wees sonder "Sarie Marais" nie
Ek kan my ouma en oupa in hierdie video sien:
Hierdie is nog steeds een van my gunsteling Afrikaanse liedjies:
En hierdie een se dit als so mooi:
Nog so mooi een
En sommer so 'n paar in een
Onthou nog hierdie TV series
En wie ken nou nie die een nie
En hierdie een is jou sommer te maak grens!
En daar is nog sooooveeeel meer wat ek kan opsit, maar vir eers is dit genoeg om mens se hart snare te trek!
Friday, 6 May 2011
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

No comments:
Post a Comment